Houttier (astrologie)

甲寅

Die Houttier (甲寅, jiǎyín) is die 51ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Watertierjaar het in 1974 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 23 Januarie 1974 tot 10 Februarie 1975.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search